Hierdie is die voorkant en die ingang van ons gastehuis met die aantreklike leeukop-spuitfontein. Die afdraende oprit na die voordeur met toegang na die swembad en tuin is sigbaar.