Pinkepank Gastehuise Tarieven


Ontbyt en BTW in pryse ingesluit.
Alle pryse is in Suid Afrikaanse Rand (ZAR).
Daar is verskeie restourante in Plettenbergbaai en omgewing waar u u ander maaltye kan geniet.

 Geldeenheid omskakeling  (e.g. ZAR in EUR)

Bespreek Aanlyn

Your screen resolution is too small to see the live availability and rates feed on this page - Please click the button below to view.

Pinkepank Gastehuise Beschikbaarheid en Bespreek Aanlyn

Algemene Voorwaarden

Besprekings/Deposito

  • 20 Desember – 10 Januarie: Slegs akkommodasiebesprekings van 5 of meer opeenvolgende nagte.
  • ‘n Deposito van 50% word gehef om u bespreking te verseker.
  • Die balans moet by u aankoms vereffen word.

 Valuta:

  • Ons aanvaar kontant (Suid-Afrikaanse Rand) en kredietkaarte (Master en Visa kaart).
  • Ons aanvaar nie reisigertjeks of banktjeks nie.

 Kansellasiebeleid:

In the event of notification of cancellation – to be in writing and receipt thereof acknowledged by Gästehaus Pinkepank in order to be valid – the following cancellation fee shall apply on the full booking.

  • Meer as 30 dae voor aankoms: ons hou 15% van die totale bedrag as ‘n administrasie fooi.
  • 22 – 30 dae voor aankoms: ons hou 35% van die totale bedrag.
  • 15 – 21 dae voor aankoms: ons hou 50% van die totale bedrag.
  • 0 – 14 dae voor aankoms: ons hou 100% van die totale bedrag.
  • Non-arrival or early departure: No refund – the total booking value is forfeit / payable.
  • Act of God: No refund

 Aankoms en vertrek:

  • U kamer is op die dag van u aankoms vanaf 2 nm tot u beskikking.
  • Laat ons asb weet as u na 5nm aankom. As u versuim om dit te doen, mag u bespreking verval.
  • Ontruim asb u kamer op die dag van u vertrek teen 10 vm.
  • Addisionele kostes en snuisterye en drankies moet tydens vertrek vereffen word.

 Algemene voorwaardes:

  • Kinders van 12 jaar en ouer is welkom: ons swembad het geen heining nie en ons moet dus veiligheidswetgewing volg.
  • Ons vestig u aandag daarop dat ons geen troeteldiere toelaat nie.
  • Rook is binneshuis verbode.
  • Reg voorbehou om tariewe en voorwaardes te enige tyd te verander.