Ontvang 10% afslag op die prys met besprekings via ons webwerf

U droomvakansie by Plettenbergbaai aan Suid-Afrika se Tuinroete.

24h krag rugsteun deur fotovoltaïese stelsel met battery geïnstalleer vir ligte en internet.

Gastehuis Pinkepank is uitstekend geleë om die Tuinroete te beleef.

U sal met Duitse gasvryheid by ons gastehuis verwelkom word. Ons beskik oor moderne, goed-toegeruste dubbelkamers en is sentraal in Plettenbergbaai geleë. Die fantastiese Indiese Oseaan-strand is net 600m weg en maklik te voet bereikbaar. Die stadsentrum en Robberg Natuurreservaat is binne 4 minute met die motor bereikbaar.

Ruim kamers en ‘n tuin met ‘n swembad.

Ons ruim kamers het almal hul eie stoep onder dak wat uitkyk op die tuin en swembad. Vir dié wat graag langs die swembad ontspan is ons tuin nét die plek.

Meer besonderhede

Bedroom
Pool

Wenke vir u vakansie en inligting oor Plettenbergbaai.

Van olifante, apies en jagluiperds op die vasteland tot dolfyne, walvisse en robbe in die see, of u wil gaan stap, in die son en op die strand wil wees of selfs wil Bungee spring, daar is vir elkeen iets in ons omgewing.

Meer besonderhede

Plettenberg Bay
Plettenberg Bay
Ontvang 10% afslag op die prys met besprekings via ons webwerf