Ligging en padaanwysings na Pinkepank Gastehuise

Kaart van Zuidelijk Afrika

Map of South Africa

Gästehaus Pinkepank
70 Dassen Island Drive
Plettenberg Bay
6600
South Africa

GPS Coordinates:
Lat: -34.082691
Lon: 23.362417

Tel: +27 (0) 44533 6920
Fax: +27 (0) 86620120
Mobiele telefoon: +27 (0) 728465598

Van Duitsland:
(Gratis na Suid-Afrika)
Tel: +49 (0) 2066 4603300

Kaart van The Garden Route in Zuid-Afrika.

Map of the Garden Route South Africa

Padaanwysings in Plettenberg Bay

Van Knysna of Port Elizabeth op die N2.

Deur die stadkern:

  1. Daar is middelmannetjies in albei rigtings op die N2 naby Plettenbergbaai.
  2. Soos u die Shell vulstasie nader, sal u op die groot 1ste verkeerssirkel afkom. Draai af dorp toe.
  3. Ry met Marinerylaan en gaan reguit deur nog 2 verkeerssirkels (3de een het dolfyn standbeelde).
  4. Ry steeds reguit aan, afdraende op Strandstraat.
  5. Strandstraat neem u oor ‘n klein brug en dan na die 4de verkeerssirkel.
  6. Ry reguit aan. Na +- 100m draai u regs in Longshipsrylaan.
  7. Volg Longshipsrylaan en ry oor 4 spoedhompe.
  8. Na die 4de spoedhomp, en 2,5 km vanaf die N2, draai u regs in Brantstraat.
  9. Die volgende straat is Dasseneiland Rylaan; draai links in Dasseneiland Rylaan.
  10. Ry +- 150m en u sal ons gastehuis op linkerhand sien: 70, Dasseneiland Rylaan. 

Print iconAfdrukbare kaart.