Pinkepank Gastehuise:
Ons pragtige tuin met die swembad en omgewing.
Die sonterras met die swembad (9m x 6m) nooi ‘n mens om te kom swem, ontspan en droom.
Ons swembad word met sout geklorineer en ons gebruik bykans geen kloor nie; dit werk dus sagkens met die vel en is voordelig vir u gesondheid.