Ons is effens hoër geleë en het dus ‘n goeie uitsig oor ‘n deel van Plett met die Tsitsikammaberge in die agtergrond.